Luke Wilson

Luke Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Luke Cunningham Wilson
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Luke Wilson is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bottle Rocket (1996), The Royal Tenenbaums (2001), Old School (2003), en Idiocracy (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search